Product description
Additional information
-
Details
Goggatjie is terug met ‘n groter en sterker tydmasjien om ons op nog ‘n reis terug in tyd te neem! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse kinderliedjies wat hulle gesing het toe hulle klein was.
So padlangs leer ons van gesonde eetgewoontes, diere in die dieretuin, verskillende soorte musiek, teksture, verjaarsdae, hoe om papiervliegtuigies te maak – en nog baie meer.
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #4 volg op die sukses van die eerste drie volumes en is vol opvoedkundige pret. Die kinders sal mal wees daaroor!
Chapter list:
- Goggatjie Sê Hallo
- Kabouterman
- Ons Eet 'n Gesonde Ontbyt
- Moeder Hoenderhen
- Lepel En Eier Resies
- Die Paddaskool
- Ons Maak Papiervliegtuigies
- Hoedjies Van Papier
- Ons Maak Diere Maskers
- In Die Dieretuin
- Ons Oefen 'n Bietjie
- Klein Ondeug
- Ons Speel Musiekspeletjies
- Zoem Zoem Zoem
- Ons Leer Oor Teksture
- Sannie Het 'n Lammetjie
- Erika Se Verjaarsdag
- Die Mannetjie
- 'n Geskenk Vir Erika
- Jan Pierewiet
- Goggatjie Sê Totsiens
-
Artist Goggatjie Format DVD Language Afrikaans
