Goggatjie se Kinderliedjies #3 (DVD)

Be the first to review this product

R89.99
OR

Quick Overview

Die derde Afrikaanse Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Kom dans, sing en geniet dit saam met Goggatjie en sy maatjies en leer saam van die wêreld om hulle.

Goggatjie se Kinderliedjies #3 (DVD)

Double click on above image to view full picture

Zoom Out
Zoom In

More Views

  • Goggatjie se Kinderliedjies #3 (DVD)

Product description

Additional information


 
  • Details

    Die derde Afrikaanse Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Kom dans, sing en geniet dit saam met Goggatjie en sy maatjies en leer saam van die wêreld om hulle.

    Ons leer van die seisoene, vorms en kleure, teenoorgesteldes, wat ons aantrek, getalle en nog baie meer.

    Ons sing en dans saam met die energieke, opvoedkundige liedjes van die treffer Goggatjie se Kinderliedjies CD.

    Goggatjie Kinderliedjies DVD #3 volg op die sukses van die eerste twee volumes en het dieselfde pretbelaaide energie. Die kinders sal mal wees daaroor!

    Chapter list:

    1. Goggatjie Sê Hallo
    2. Vier Seisoene
    3. Vorms En Kleure
    4. Maatjies Van Ooraloor
    5. Ek Sien Met My Klein Ogie
    6. Die Alfabet
    7. Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
    8. Goeie Maniere
    9. Ons Leer Oor Plaas Diere
    10. Dis Lekker Op Die Plaas
    11. Die Modeparade
    12. Somer Klere
    13. Ons Leer Oor Getalle
    14. Dis Lekker Om Te Tel
    15. Ons Speel Musiekspeletjies
    16. Ek Borsel My Tande
    17. Gereed Om Bed Toe Te Gaan
    18. Flikker Sterretjie
    19. Goggatjie Sê Totsiens

    www.goggatjie.com

  • Artist Goggatjie
    Format DVD
    Language Afrikaans