Welcome to AKA Kids!

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #2 (DVD)

Be the first to review this product

SKU: 6009836760090
Maak gereed om saam met Goggatjie in sy tydmasjien te klim en op ‘n reis terug na die verlede toe te gaan! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies wat mamma en pappa gesing het toe hulle kindertjies was.

Availability: In stock

ZAR89.99
Product Description

    Details

    Maak gereed om saam met Goggatjie in sy tydmasjien te klim en op ‘n reis terug na die verlede toe te gaan! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies wat mamma en pappa gesing het toe hulle kindertjies was.

    Op pad leer ons van verskillende geluide, plaas diere, vorms, dele van die liggaam, teenoorgesteldes en vele meer.

    Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD volg kort op die hakke van die suksesvolle Goggatjie se Kinderliedjies DVD. Die kinders sal mal wees daaroor!

    Chapter List:

    1. Goggatjie Sê Hallo
    2. Hoe Ry Die Boere?
    3. Die Klank Boks
    4. Klokke en Diere
    5. Ons Noem Die Plaas Diere
    6. Die Blink Vosperd
    7. Ons Leer Die Gogga Dans
    8. Môre Oompie Môre Tannie
    9. Die Dele Van Die Liggaam
    10. Hansie Slim
    11. Ons Maak Vormpies
    12. So Ry Die Trein
    13. Ons Oefen ‘n Bietjie
    14. Bobbejaan Klim Die Berg
    15. Die Troeteldier Legkaart
    16. Die Kat Kom Weer
    17. Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
    18. Feeklokkies
    19. Ons Borsel Ons Tande
    20. Afrikaanse Wiegeliedjie
    21. Goggatjie Sê Totsiens

    www.goggatjie.com

Additional Information

    Additional Information

    Artist Goggatjie
    Format DVD
    Language Afrikaans
Product's Review

    Write Your Own Review

    You're reviewing: Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #2 (DVD)

CMS tab

You may also be interested in the following product(s)

  • Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #2 DVD + Goggatjie 50cm Plush Toy (Bundle)

    Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #2 DVD + Goggatjie 50cm Plush Toy (Bundle)

    ZAR249.99
  • Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #4 CD + #2 DVD (Bundle)

    Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies #4 CD + #2 DVD (Bundle)

    ZAR129.99