Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies #6 (CD)

Be the first to review this product

R79.99
OR

Quick Overview

Goggatjie vier sy 6de Afrikaanse CD met ‘n lieflike versameling van Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies. Dit is Wiegeliedjies wat ook vir Mams en Paps, toe hulle klein was, saggies aan die slaap gesus het.

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies

Double click on above image to view full picture

Zoom Out
Zoom In

Product description

Additional information


 
  • Details

    Goggatjie vier sy 6de Afrikaanse CD met 'n lieflike versameling van Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies. Dit is Wiegeliedjies wat ook vir Mams en Paps, toe hulle klein was, saggies aan die slaap gesus het.

    Nou kan die nuwe Baba, Kleinsus, Kleinboet, Ma en Pa dié tydelose wiegeliedjies weer saam geniet.

    'n Bonus instrumentele CD word ook saam met die Wiegeliedjie CD ingesluit.

    Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies is 'n versameling van wiegeliedjies uit die verlede spesiaal vir kindertjies van die hede.

    Jy en jou kind gaan dit so geniet!

    Tracklisting:

    1. Gogga Deuntjie
    2. Flikker Sterretjie
    3. Doedoe Baba, Doedoe
    4. Tula, Tula Nou
    5. Afrikaanse Wiegeliedjie
    6. Feelied
    7. Slaap, My Kindjie, Slaap Sag
    8. Hulle Sê Daar's 'n Man In Die Maan
    9. Sluimer, Sluimer
    10. Op My Ou Ramkietjie
    11. Lief Blompies In Die Maanskyn
    12. Pikanienie Wiegelied
    13. Slaapdeuntjie

    www.goggatjie.com

  • Artist Goggatjie
    Format CD
    Language Afrikaans